This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by The Book Traders5123

Similar products

57% OFF
Liefde agter tralies, ware Suid-Afrikaanse verhale - Carla Van der Spuy
Secondhand
R190.00 R440.00
Bloed op haar hande - Vroue agter tralies - Carla van der Spuy
New
R215.00
In die skadu van n legende Pieter van der Westhuizen
Secondhand
R130.00
Struike vir die tuin: struike van die wêreld vir tuine in Suider-Afrika -- Una Van der Spuy
Secondhand
R65.00
Mens/of Monster Die Psige van 'n Misdadiger - Carla van der Spuy
Sold

Mens/of Monster Die Psige van 'n Misdadiger - Carla van der Spuy

Secondhand 1 was available
R125.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
BT7064
Bob Shop ID
158195980

Mens/of Monster Die Psige van 'n Misdadiger - Carla van der Spuy - Lapa - 2012 - 456pp, swart en wit foto's - Sagteband steeds in mooi, skoon en stewige toestand.

Posgeld en verpakking R45.00

Waarom moor, kaap en verkrag sommige mense en hoekom doen hulle dit soms herhaaldelik? Geweldsmisdaad is iets wat mense terselfdertyd verafsku en fassineer. Wat kan so verskriklik skeef loop ’n mens ’n monster word? Wat maak van ’n mens ’n monster en skuil hierdie monster in almal van ons?

In Mens of monster word die misdadiger vanuit die invalshoeke van verskeie kenners bekyk: sielkundiges en kriminoloë, gevangenes en hul geliefdes, asook diegene wat die esoteriese aanhang en wie se menings as hoogs omstrede beskou kan word. In hierdie boek word gepoog om objektief wetenskaplike, sowel as pseudo-wetenskaplike teorieë te oorweeg.

Die boek verskaf antwoorde op vrae soos: Hoekom trou vroue selfs in die skadu van die galg met reeksmoordenaars? Wat kan jóú kind laat moor? Lieg die poligraaf? Is dit moontlik dat die plooie op jou gesig kan verklap of jy ’n passiemoord sal kan pleeg? Lê misdaad dalk in jou geboortesyfers soos numeroloë beweer? Kan die patrone in jou vingers, soos die “moordenaarsduim”, verklap of jy ’n donker kant het?

Mens of monster bied aan dié wat versot op misdaadreekse is, fassinerende leestof. Jy sal beslis met nuwe oë na mense om jou kyk.

Recently viewed

See more
1995 Rugby World Cup Beer Coasters
Secondhand
R50.00 No bids
For Fitbit Inspire 3 Milanese Metal Watch Band(Black)
New
R270.73
Madonna - Celebration
Secondhand
R60.00
Nail Polish Machine Grinder Cleaning Brush Manicure Drill Bit Steel Wire Brush
New
R289.87