Mense van my Asem deur Steve Hofmeyr outobiografie
1 was available / secondhand
R5.00
minimum increment
R50.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Mense van my Asem deur Steve Hofmeyr outobiografie
Steve Hofmeyr se boek draai nie doekies om nie sy begelei die leser op ’n fassinerende reis deur sy kinderjare, sy tyd in die Weermag en sy loopbaan daarna. Sy lewe word oopgevlek, sy talle liefdesverhoudings, buite-agterlyne kinders, onkonvensionele godsdienstige en politieke oortuigings, ’n selfmoordpoging en die ernstige operasie wat hy ondergaan het. Mense van my asem is nie vir die vrome leser bedoel nie, want dit gee ’n boeiende en soms skokkende prentjie van Steve as ’n omstrede kunstenaar en mens. (Mense haat of is rasend dol oor hom, en in die boek, met talle foto’s en vertellings, is dit duidelik hoekom, want hy skroom nie om te skok met sy liefdesmanewales nie).