Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Om n leier te wees beteken om met mense te werk, en dit is nie altyd n maklike taak nie. Interpersoonlike verhoudings kan n leier maak of breek, of dit nou by die werk, die kerk, op n komitee of iewers anders is. Daarom is dit baie belangrik om n mense-mens te wees en jou eie vaardighede te ontwikkel om die kosbaarste van alle hulpbronne te benut, naamlik mense. John C. Maxwell verstaan die beginsels om mense te ontwikkel en hy deel dit in hierdie boek. Dit sal jou help om:
Of jy verantwoordelik is vir n hele maatskappy se werknemers of slegs jou beste wil doen as hoof van die Sondagskool wat jou bediening ook al is: hierdie boek kan jou help om goeie menseverhoudings te ontwikkel en n persoon te word wat deur ander gerespekteer word.
See pics for condition
More of our collection Here