Mense verhoudings wat werk Mense verhoudings wat werk Mense verhoudings wat werk
Mense verhoudings wat werk Mense verhoudings wat werk Mense verhoudings wat werk

Mense verhoudings wat werk

1 available / secondhand
R40.00
Shipping
Free shipping is available from Vix collections for all orders above R400.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
Free collection is available from various lockers and counter collection points across South Africa, for all orders above R400.00 from Vix collections
View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
643570162

Om n leier te wees beteken om met mense te werk, en dit is nie altyd n maklike taak nie. Interpersoonlike verhoudings kan n leier maak of breek, of dit nou by die werk, die kerk, op n komitee of iewers anders is. Daarom is dit baie belangrik om n mense-mens te wees en jou eie vaardighede te ontwikkel om die kosbaarste van alle hulpbronne te benut, naamlik mense. John C. Maxwell verstaan die beginsels om mense te ontwikkel en hy deel dit in hierdie boek. Dit sal jou help om:

  • die kwaliteite van n doeltreffende leier te ontwikkel
  • mense te motiveer tot hulle eie voordeel
  • jou vaardighede te gebruik om mense aan te moedig tot voortrefflikheid
  • mense met moeilike persoonlikhede te verstaan en te help
  • konfrontasie te gebruik as n geleentheid vir groei
  • integriteit in jou verhoudings in te bou
  • ander te help om suksesvol te wees

Of jy verantwoordelik is vir n hele maatskappy se werknemers of slegs jou beste wil doen as hoof van die Sondagskool wat jou bediening ook al is: hierdie boek kan jou help om goeie menseverhoudings te ontwikkel en n persoon te word wat deur ander gerespekteer word.


See pics for condition

More of our collection Here

https://www.bobshop.co.za/seller/3088007/Vix_collections

Add to cart

Recently viewed

A Fish Called Wanda on DVD
R165.00

Similar products

Leef in volkleur: vreugde deur verhoudings - Johan Smith
R60.00
Donker Liefde: My Verhouding Met Heroien
R60.00
11% OFF
Dansend Na Die Lig, 'n Boek Vir Mense Wat Ouer Word - J. A. S. Anthonissen
R170.00 R190.00
Wen Met Mense: 25 Beginsels vir Suksesvolle Verhoudings - John C. Maxwell!
R79.00