This item has closed 1 buyer bought 1 item

Similar products

60% OFF
Every Breath - Paperback
R99.00 R250.00
Two of a Kind : Mina Ford (Paperback)
R45.00
Undead and Unwed (Paperback)
R25.00
A Different Kind of Man by Suzanne Cox
R40.00
Mentje: Kind Van Pas-Opkamp (Afrikaans, Paperback)
Sold

Mentje: Kind Van Pas-Opkamp (Afrikaans, Paperback)

10 were available / new
Indicative market price: R295.00
R219.00
26% off
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
JRKW-5190-G960
Bob Shop ID
313138565
Mentje: Kind Van Pas-Opkamp (Afrikaans, Paperback) picture

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 24 hours



Die Here, Pappa se Hemelse Vader, het saam met Pappa verdwyn. In hierdie tent vol mense is sy stokalleen. ¿Ek is net maar hier, dink Mentje. Net maar nog ¿n mond wat moet kos kry, nog ¿n lyf wat gewas moet word, nog ¿n asem in die hut. Nog ¿n kind.¿

Die Tweede Wreldoorlog in al sy hebsug en barbaarsheid breek uit toe Mentje de Vries, ¿n Nederlandse oorlogswesie, tien jaar oud is. Sy beland saam met Joodse vlugtelinge in ¿n geheime kamp in die Nederlandse woude. Toe die situasie te gevaarlik raak omdat die Duitsers die kamp enige dag gaan ontdek, moet sy vlug na familie in Arnhem, maar daar is sy ook nie welkom nie. Sy moet veg om oorlewing tydens die Slag van Arnhem en gepaardgaande Honger Winter van 1944­ - 1945.

Byna aan die ander kant van die wreld, in Suid-Afrika, sluit Tinus van Jaarsveld as ¿n valskermsoldaat by die Britse Ler aan. Dit is nie soseer trou aan die Britse Ryk wat hom daartoe dryf nie, maar die vergoeding wat hy daarvoor gaan kry, want hy wil die Van Jaarsvelds se familieplaas terugkoop. Toe hy by Arnhem gewond word, stel Mentje haar lewe in gevaar om hom te red.

N die oorlog laat kom Tinus haar na Suid-Afrika en sy moet aanpas by nuwe omstandighede, midde-in drie geslagte van die verskeurde Van Jaarsvelds. Verlies en versoening, mensliewendheid en vergifnis is die kamerade wat Mentje en Tinus deur beproewende tye dra.

Irma Joubert is ¿n geliefde naam in historiese fiksie. Al haar vorige romans was topverkopers en met Mentje, kind van Pas-Opkamp sit sy hierdie tradisie voort.

Features

SummarySy is so verskriklik eensaam. So verskriklik bang. Haar hart is verskriklik stukkend. Mentje, ’n Nederlandse oorlogswesie, beleef die Tweede Wereldoorlog in al sy genadeloosheid in ’n geheime kamp...
AuthorIrma Joubert
PublisherLAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Release date20171018
Pages544
ISBN0-7993-8593-X
ISBN 13978-0-7993-8593-9

Recently viewed

See more
Pokemon Card - Inteleon Vmax 050/192 - Textured Holofoil rare - Rebel Clash
R75.00
Swiss Classic Paring Knife, 8cm
R109.00
For Samsung Galaxy Watch 6 / 6 Classic Colorful Buckle Silicone Sport Watch Band(Purple)
R206.32
Johnny Hodges And His Orchestra – The Blues - Vinyl LP Record - Very-Good+ Quality (VG+)
R390.00