This item has closed with no items sold
View the relisted Item
View other items offered by THE BARGAIN KING357

Similar products

Die opkoms van Afrikaans as Kultuurtaal - G. S. Nienaber (paperback)
Secondhand
R40.00
On vertelde stories van Afrikaans.
New
R50.00
Bloujaar (Afrikaans, Paperback)
Secondhand
R139.00
Etimologiewoordeboek van Afrikaans - G.J. van Wyk
New
R280.00
Mentje, Kind Van Pas-Opkamp (Afrikaans, Paperback)
Closed

Mentje, Kind Van Pas-Opkamp (Afrikaans, Paperback)

New 1 was available
R299.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Bob Shop ID
645164174

Mentje, Kind Van Pas-Opkamp (Afrikaans, Paperback)

Die Here, Pappa se Hemelse Vader, het saam met Pappa verdwyn. In hierdie tent vol mense is sy stokalleen. Ek is net maar hier, dink Mentje. Net maar nog n mond wat moet kos kry, nog n lyf wat gewas moet word, nog n asem in die hut. Nog n kind.

Die Tweede Wêreldoorlog in al sy hebsug en barbaarsheid breek uit toe Mentje de Vries, n Nederlandse oorlogswesie, tien jaar oud is. Sy beland saam met Joodse vlugtelinge in n geheime kamp in die Nederlandse woude. Toe die situasie te gevaarlik raak omdat die Duitsers die kamp enige dag gaan ontdek, moet sy vlug na familie in Arnhem, maar daar is sy ook nie welkom nie. Sy moet veg om oorlewing tydens die Slag van Arnhem en gepaardgaande Honger Winter van 1944­ - 1945.


Byna aan die ander kant van die wêreld, in Suid-Afrika, sluit Tinus van Jaarsveld as n valskermsoldaat by die Britse Leër aan. Dit is nie soseer trou aan die Britse Ryk wat hom daartoe dryf nie, maar die vergoeding wat hy daarvoor gaan kry, want hy wil die Van Jaarsvelds se familieplaas terugkoop. Toe hy by Arnhem gewond word, stel Mentje haar lewe in gevaar om hom te red.


Ná die oorlog laat kom Tinus haar na Suid-Afrika en sy moet aanpas by nuwe omstandighede, midde-in drie geslagte van die verskeurde Van Jaarsvelds. Verlies en versoening, mensliewendheid en vergifnis is die kamerade wat Mentje en Tinus deur beproewende tye dra.


Irma Joubert is n geliefde naam in historiese fiksie. Al haar vorige romans was topverkopers en met Mentje, kind van Pas-Opkamp sit sy hierdie tradisie voort...

Recently viewed

See more
Men's Worker Long Sleeve Overshirt - M
New
R1,699.00
Home and Kitchen Melamine Top Cabinet Unit - Monument Oak (900 x 300 x 720mm)
New
R3,400.00
1942-1944 - Japan - 5S - Local Motifs
Secondhand
R3.00 No bids
1Ps Black For Samsung Samsung Galaxy S23 Fe Phone Cases
New
R237.00 No bids