Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
ME Rothman debuteer in 1920 met ‘n jeugboek Kinders van die Voortrek oor ossewa lewe wat in 1960 opnuut uitgegee is as Die Tweeling trek saam. Met 'n waardering van Kinders van die Voortrek deur Eugene Nielen Marais.
1965 ed Tafelberg-uitgewers geillustreerde klein hardeband, 114 bladsye, goed gebind, skoon wit bladsye, klein inskripsie op eerste lee endbladsy.