Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
'n Lewensskets deur M.E.Rothmann oor haar vol en ryke lewe. Sy het soveel belangrike tydperke in die Afrikaner se geskiedenis persoonlik beleef soos die Engelse Oorlog, Die Boereoorlog, Die Rebellie, die Wêreldoorloë, die ontstaan van Die Burger en dies meer . Ook had sy die geleentheid gehad om groot figure persoonlik te ontmoet soos Paul Kruger, President Steyn, Genl. Hertzog, Langenhoven en soveel meer. Lees MER se interessante vertellings oor Anglo-boere-oorlog by http://152.111.1.87/argief/berigte/dieburger/1999/05/01/4/6.html "MY beskeie deel van M.E.R. is een van Afrikaans se klassieke werke. Die klassiekheid daarvan lê enersyds in die wye panorama wat dit oproep van die kulturele klimaat van 'n land in 'n belangrike periode van sy geskiedenis: die oorgang van die negentiende na die twintigste eeu".
Kaapstad Tafelberg 1976 Derde druk 294 bladsye, 14 fotos, Indeks en lyste . Hardeband wys witkrapmerke op buitekantse rante van boek, hoeke ingedruk en stofomslag wys bietjie gebruik op rante en merke op agterkant se flap, teks duidelik sien - sien foto hieronder, boek is skoon, goed gebind goeie toestand aan binnekant, .
Daar is ook 3 diereboeke van Anna Rothman MER se dogter op kingmidasgold2.