Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Maria Elisabeth Rothman (MER) se kortverhale opgeneem in hierdie boekie is: Die Hol krans, die vriend, uit die verlede: slaafgebore, 'n Nemer, Uit die verlede, dokter Dennis, Vrye gawe. Die hol krans (Waenhuiskrans) word gereken as een van die beste SA kortverhale.
1950 Nasionale boekhandel grys hardeband met groen stofomslag goed gebind skoon wit bladsye, 224 bladsye, stofomslag wys paar skeurtjies op rante.