This auction has been won.
View other items offered by Bokmakierie20156
Leading
DeoSny164615 1 × R320.00
28 Oct 02:09

Similar products

MERKSTEEN - 'n Dubbelbiografie. KAREL SCHOEMAN
Sold

MERKSTEEN - 'n Dubbelbiografie. KAREL SCHOEMAN

Secondhand 1 was available
R10.00 minimum increment
R320.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 4 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
440532155

1998. Hardeband met stofomslag; 432 bladsye. Baie goeie toestand. Boekhandelaar stempel voor-in. Minder as 1kg

Merksteen is die verhaal van Karel Schoeman se grootouers aan moederskant, wat kort voor die Anglo-Boereoorlog uit Nederland na Suid-Afrika gekom het.

Op ruimer vlak is dit tewens 'n oorsig van betrekkinge tussen hierdie twee lande gedurende die negetiende en vroeë twintigste eeu, die Nederland wat die immigrante agtergelaat het en die rol wat hulle hier gespeel het. Dit betree 'n vlak in die geskiedskrywing in Suid-Afrika en spesifiek Afrikaans wat selde nog aangespreek is, juis in die herleiding van sy grootouers se Nederlandse verlede na hul vestiging in Suid-Afrika.

Merksteen het ten slotte ook die aard van 'n verkenning, waarin die skrywer ondersoek instel na sy eie erfenis, herkoms en agtergrond. Algaande mens dieper in die manuskrip delf, kom jy agter hoe 'n vae beeld van Schoeman self ook vorm aanneem in die ingewikkelde tapisserie van die verlede wat hy met soveel vakmanskap geskep het.

 

Recently viewed

See more