This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by The Book Traders5123

Similar products

Ben Hur - `n Verhaal uit die Tyd van die Kristus - Lewis Wallace
Secondhand
R1,200.00
Die Laaste van die Takhare en ander Verhoogstukke, Uit Versamelde Werke - C.J. Langenhoven
Secondhand
R100.00
VONKE UIT DIE KOEROEKLIP `N EIE VERHAAL UIT NAMAKWALAND DEUR GERT SARRISAM
Secondhand
R125.00
Die Kortverhaal van die Grieke en Romeine T.J.Haarhoff tweede reeks 1935
Secondhand
R400.00
MERKWAARDIGE VERHAAL UIT DIE TWEEDE VRYHEIDSOORLOG!! Die Vyf Swemmers - C.J. Barnards
Sold

MERKWAARDIGE VERHAAL UIT DIE TWEEDE VRYHEIDSOORLOG!! Die Vyf Swemmers - C.J. Barnards

Secondhand 1 was available
R195.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
BT2300
Bob Shop ID
77226545

Die Vyf Swemmers -  'n Ware Ontspanningsverhaal: die ontsnapping van Willie Steyn en vier medekrygsgevangenes uit Ceylon, 1901 - Tafelberg - 1988, eerste uitgawe, tweede druk - 229pp, register, swart en wit illustrasies, kaart - Hardeband met stofomslag in baie goeie toestand (ssos nuut)- Intern mooi skoon en stewig gebind. Posgeld en verpakking R28.00.

Dis ‘n merkwardige “ware verhaal “ uit die Tweede Vryheidsoorlog (1899 - 1902).

Dit vertel van die gevangeneming van Willie Steyn en ‘n paar krygsmakkers in die Vrystaat, hul gevangenskap in die Groenpuntse kamp en aan boord van ‘n Britse skip op die lang vaart van Kaapstad na Ceylon (nou bekend as (Sri Lanka); die waaghalsige ontsnapping van Willie en vier medegevangenes in die hawe van Colombo, en hul terugkeer na kommando deur Rusland, die vasteland van Europa en Duits-Suidwes-Afrika.

Dit was die merkwaardigste ontsanpping deur krygsgevangenes in daardie oorlog en een van die klassiekste ontsnappings in die Suid-Afrikaanse krygsgeskiedenis.

Genl. Christiaan de Wet het na die oorlog in sy beroemde boek “Die stryd tussen Boer en Brit” geskryf dat die Boere die Russe ewig dankbaar moet bly vir hul aandeel aan die ontsnapping en vir al die gasvryheid wat die vyf jong Boere in Rusland ontvang het.

Hul avonture is tevore deur L.A. Visagie in sy boek “Terug na Kommando” -1932 beskryf. Prof C.J Barnard het na jarelange soektogte in argiewe en biblioteke in Suid-Afrika, Britanje en Holland baie meer inligting kom bekom. Hy ook ook foto’s, dokumente en ander inligting van familielede van Willie en sy twee makkers, Piet Botha en Louw Steytler ontvang. Die resultaat is ‘n avontuurverhaal soos min, maar histories volledig verantwoord.

Recently viewed

See more
Solar Starter Kit - 1 x Mecer 3Kw Inverter + 2 x Hubble Lithium Batteries + 1 x 24v lithium Balancer
New
R18,750.00
Dad - Son's First Hero - Hoodie
New
R659.00
The Crossing of Antarctica by Sir Vivian Fuchs and Sir Edmund Hillary 1958 | Great maps and photos
Secondhand
R150.00
Jude the Obscure - Thomas Hardy
Secondhand
R45.00