Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
MET DE BOEREN - COMMANDO'S
MIJNE ERVARINGEN ALS VELDPREDIKER
J. D. (John Daniel) KESTELL
Hardeblad, geen druk datum (Kan die eerste druk wees in Hollands), 285bl, wit & swart fotos, met inhoud agter in die boek.
Kondisie: Daar is 'n kraak waar die voorblad en rugkant bymekaar kom, ligte rak-verweer aan hoekies en bo/onderkant van die rugkant. Tussen die "Voorwoord" & Hoofstuk 1 begin die inhoud weg beweeg van die rugkant (Maar nog geen los bladsye nie). Die inhoud is nog baie goed, met bitter min ouderdoms vlekkies.
Tydens die 2de Vryheids-Oorlog het Ds Kestell van Oktober 1899 af as Kapelaan & Veldprediker van die Harrismithse Kommando gedien en "Met den Boeren Commando's" (Deur F.W. Reitz vertaal as "Throught shot and flame"), wat Reitz se wedevarings in die oorlog uitbeeld.
Anglo-Boere Oorlog.
Posgeld: R60 Paxi / R100 Postnet
(Die koper kan self besluit of die boek so behou moet word, of herstel moet word)