| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Protea Boekhuis, 1999, hardcover,Afrikaans text, illustrated, index, 327 pages, condition: new.
Kestell was die enigste Vrystaatse predikant wat tot aan die einde van die Anglo-Boereoorlog in die veld was. Hoewel M.T. Steyn die pos as veggeneraal vir hom aangebied het, verkies hy om geestelike leiding tydens die oorlog te gee. Die Afrikaanse weergawe van Kestell se wedervarings is een van die bekendste boeke oor die oorlog en was vroeƫr slegs beskikbaar as Met de Boeren-commando's of Through Shot and Flame. Dit is nou vir die eerste keer volledig in Afrikaans vertaal.
The English translation is at
https://www.bobshop.co.za/through-shot-and-flame-the-adventures-and-experiences-of-j-d-kestell-chaplain-to-president-steyn/p/655510486