Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Nasionale Boekhandel Beperk 1955. Hardeband, 325 bladsye. Die boek is netjies aan die binnekant. Kort geskenk-inskrywing voor-in. Voorste en agterste bladsye het verdonker en het vlekkies. Binding het 'n kraak voor- en agter-in. Die hardeband het merke (sien foto). Stofomslag ingesluit, maar is kwaai verweer en geskeur. Posgeld na enige plek in SA is R20.