Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Met Die Maties Op Die Rugbyveld - 1880 tot 1955 - Hardeband
Opgestel deur Danie Craven en Piet Jordaan vir die Stellenbosch Rugby Voetbalklub
Boodskap van die Eerste Minister, Mnr J G Strijdom end Die Rektor, Mnr H B Thom
Boek in baie goeie toestand
Covered with fine strong book plastic
Eerste uitgawe 1955
325 bladsye
Deel 1 tot Deel 5
Baie baie wit en swart fotos deur hele boek
Naamlys van Spelers, Presidente, Weldoeners, Breiers en Bestuurslede van die Stellenbosse RugbyKlub