MET DIE VIERKLEUR IN PARYS - Renee Rautenbach Conradie

MET DIE VIERKLEUR IN PARYS - Renee Rautenbach Conradie

1 available / secondhand
R145.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 14 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
641826986

2020 sagteband met 244 bladsye in nuwe toestand.

Anglo-Boereoorlog verhaal. Met die Vierkleur in Parys is 'n boeiende historiese fiksie met hart. Dit dek 'n fassinerende tyd in ons land se geskiedenis: die eeuwending van 1900. Die Tweede Vryheidsoorlog woed en in Parys is die sentimente oorheersend pro-Boer en anti-Brit.
Paul Roux is 'n jong Afrikaanse argitek wat help ontwerp en oprig aan die ZAR se pawiljoen by die Paryse wêreldskou. Die leser beleef saam met hom die oorweldigende kleure, geure en teksture van die stad van liefde. Hy raak verstrik in absint en in die nagklubs van guitige Parys raak hy die spoor byster, maar hy het 'n geliefde tuis, 'n Joodse meisie.
Dis tegelyk liefdesverhaal en historiese roman, met volronde karakters en 'n trefseker gevoel vir lokaliteit.

Add to cart

Recently viewed

1935 Coin Set of the Union of South Africa
R122.00 3 bids

Similar products

Toe hulle die vierkleur op rooigrond gehys het
R60.00
53% OFF
Die Laaste Veldslag - Franz Conradie
R150.00 R320.00
Spoor op die bergpad - Ben Conradie
R44.34
Lach noch `n slach saam met Fanus Rautenbach
R20.00