Met Jou Gaan ek Trou Lize Swart. Koop 3 romanse en kry vierde gratis.
Boeiende plaasroman.
Van der Walt en Seun Uitgewers, Eerste druk 1976, 155p.
Toestand: Hardeband en stofomslag geringe ouderdomslytasie, kleefbandmerke op skutblaaie, ouderdomsvergeling, naam van vorige eienaar in op skutblad.
KOOP DRIE IN DIE PRYSKLAS R12 EN KRY EEN GRATIS. Posgeld bly R28. (Bie op vier).
Verpakking en Posgeld R28 (in S.A)
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE IN 2014 SLEGS VRYDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING), Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R28 per 1 kg boeke en slegs R 6 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.