Langs 'n stormrivier skop 'n vrou haar hoehak Bally-skoene uit, want sekere situasies moet kaalvoet aangedurf word. 'n Ander vrou (deur die geliefde versaak) dwaal mymerend in 'n Klein-Karoo-dorp totdat 'n naaldekoker haar pad versper. Op 'n plakkaat In 'n Londense moltreinstasie vra 'n wildtuinleeu: 'Want to shift your boundaries?' En nooi dan: 'Come to Africa.' Die reis lei ook na 'n buurt waar antie Bybie-hulle dalk nie tuis is nie, want dis All Pay en die kinders het 'n skroppietjie vir die dag gekry. Daar word oor grense heen verken, en die reisiger staan telkens uitgelewer, want die terrein is ongewoon en die gekoesterde bagasie en bekende roete geld nie. Die verhale - ironies en nie sonder humor nie - kleur komplekse menseverhoudinge met menslikheid en deurleefde kennis in. Knap verweef en terselfdertyd toeganklik.

Title: Met koffer en kaart
Author: Helena Gunter
Publisher: Human & Rousseau
Year: 2011
Number of pages: 166
ISBN: 9780798152549
Condition: Ex-Library
Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition. Please ask questions if you need more details on an item's condition.
Books are shipped within one business day of checkout. If you select EFT as payment method, it may take somewhat longer for payment to reflect on our side before we are able to dispatch.
We offer Pargo Pickup (3-5 business days), local collection in Somerset West or Aramex door-to-door courier (1-2 business days). Shipping options can be selected at checkout.
We recommend Aramex courier as a fast no-contact delivery method available to all destinations within South Africa. Tracking number will be supplied once your shipment has been been processed.
See more of our books at
https://www.bidorbuy.co.za/seller/1245451/T_Wever