Met Liefde van Katinka deur Annie van Niekerk. 1946. Groot formaat. H/B met omslag. 127 pp. Met Liefde van Katinka deur Annie van Niekerk. 1946. Groot formaat. H/B met omslag. 127 pp. Met Liefde van Katinka deur Annie van Niekerk. 1946. Groot formaat. H/B met omslag. 127 pp. Met Liefde van Katinka deur Annie van Niekerk. 1946. Groot formaat. H/B met omslag. 127 pp. Met Liefde van Katinka deur Annie van Niekerk. 1946. Groot formaat. H/B met omslag. 127 pp.
Met Liefde van Katinka deur Annie van Niekerk. 1946. Groot formaat. H/B met omslag. 127 pp. Met Liefde van Katinka deur Annie van Niekerk. 1946. Groot formaat. H/B met omslag. 127 pp. Met Liefde van Katinka deur Annie van Niekerk. 1946. Groot formaat. H/B met omslag. 127 pp. Met Liefde van Katinka deur Annie van Niekerk. 1946. Groot formaat. H/B met omslag. 127 pp. Met Liefde van Katinka deur Annie van Niekerk. 1946. Groot formaat. H/B met omslag. 127 pp.

Met Liefde van Katinka deur Annie van Niekerk. 1946. Groot formaat. H/B met omslag. 127 pp.

1 available / secondhand
R140.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
A5009
Bob Shop ID
642573476

Met Liefde van Katinka

"Een ding kan ek darem nog nie regkry nie, en dis om my naels so rooi te skilder dat dit lyk asof ek aan die varkslag was en nog nie tyd gehad het om my hande te was nie. Maar ek sal erken, Sus Johanna, dat ek al baie lus gehad het om dit te doen, want dit lyk of 'n mens nie in die mode kan wees tensy jy maar met die varkslag-naels rondloop nie. En ons het mos besluit dat niemand vir my, Katinka Koekemoer, sal sê dat ek 'n plaasjapie is en van niks weet nie."

'n Kosbare kleinood uit die Afrikaner-verlede. Die boek bestaan uit vermaaklike briewe van die fiktiewe plaasmeisie Katinka Koekemoer aan haar ouer sus Johanna op die plaas. Katinka werk in 'n kantoor in Kaapstad, haar eerste stadservaring, en vertel van al die snaaksighede, interessanthede en wetenswaardighede wat sy beleef. Die skryfster is Anna Magdalena van Niekerk (19 Augustus 1917 - 17 Desember 2007) wat onder die skuilnaam Annie van Niekerk skryf. Die meeste van die briewe in Met liefde van Katinka het in Die Burger se Vroueblad verskyn voor dit in boekvorm gepubliseer is. Van Niekerk het in 1940 assistent-redaktrise van die Vroueblad geword en later redaktrise tot einde 1942. Met tekeninge.

Eerste en enigste uitgawe, 1946, uitgegee deur Nasionale Pers Beperk, Kaapstad, Bloemfontein en Port Elizabeth. 

Toestand: Baie goed vir ouderdom. Stofomslag effens verweer.

Vir nog boeke, kyk ook by: https://www.bobshop.co.za/seller/3698756/Woordwurm en https://www.bidorbuy.co.za/seller/4352582/KarWal9869


Add to cart

Recently viewed

See more
19% OFF
230VAC 1W Cool White B22 Lamp Ball Type - 2
R112.00 R139.00
Metropolis Street Racer - Sega Dreamcast
R600.00
Angel has fallen (Gerard Butler, Morgan Freeman) (DVD)
R236.00
18% OFF
Very Fine Persian Bakhtiari Carpet 320cm x 220cm Hand Knotted
R45,000.00 R55,000.00

Similar products

Memorandum: `n Verhaal Met Skilderye - Marlene van Niekerk & Adriaan van Zyl
R250.00
Meulspel met harte deur Nickey van Schalkwyk
R20.00
Van Rusland Met Liefde - Fleming, Ian; Radlof, Stefan
R750.00
Met liefde van Katinka
R80.00