Die skrywer is gebore uit die derde geslag vrygemaakte slawe - haar voorgeslagte is nie net van hulle vryheid ontneem nie maar ook van hulle geskiedenis. En vry was sy; in veel meer opsigte as wat 'n wetboek kan omskryf. Sy skryf met 'n liefdevolle stem, 'n vaste hand en onwrikbare geloof in God.Sy is op 1 Oktober 1926 op die sendingdorpie Raithby gebore. Dit was 'n eenvoudige dorpie. So eenvoudig soos haar lewensverhaal. Haar seun, prof. Hein WIllemse, hoof van die Dept Afrikaans, Universiteit van Pretoria, het 'n nawoord by haar lewensverhaal geskryf.

Title: Met 'n diepe verlange
Author: Catherine Willemse
Publisher: Human & Rousseau
Year: 2006
Number of pages: 127
ISBN: 9780798146326
Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition. Please ask questions if you need more details on an item's condition.
Books are shipped within one business day of checkout. If you select EFT as payment method, it may take somewhat longer for payment to reflect on our side before we are able to dispatch.
We offer Pargo Pickup (3-5 business days), local collection in Somerset West or Aramex door-to-door courier (1-2 business days). Shipping options can be selected at checkout.
We recommend Aramex courier as a fast no-contact delivery method available to all destinations within South Africa. Tracking number will be supplied once your shipment has been been processed.
See more of our books at
https://www.bidorbuy.co.za/seller/1245451/T_Wever