Hulle woon in twee werelde - van die geromantiseerde Franse hoofstad tot in die Afrikaanse platteland - hierdie karakters wat so onverhoeds deur Andre P. Brink se droe glimlag en sy skerpsinnige pen betrap word. Wat hulle in gemeen het? Hardkoppigheid, onnoselheid, eksentriekheid, vernaamheid - maar hoogs vermaaklik deur Brink se oe. 'n Verbitterde eggenoot herinner die Maagd in 'n gebedeboek daaraan dat die pan waarmee sy vrou hom geslaan het, nog warm was. Dan is daar die hardvogtige concierge (opsigter); wat Afrikaanse lesers van hierdie berugte karakter weet, het hulle by uitstek deur Brink se werk leer ken. Vergeet ook maar nie van die mak krokodille waarvan Brink deur 'n Afrikavriend in Parys hoor nie. Origens is diefstal in Afrika 'n verstommende ervaring, so ook die Afrikaanse vertaling van 'n medisynebrosjure, om van die amptenaarspesie en konstawels nie te praat nie. Met 'n glimlag - Andr Philippus Brink. Human & Rousseau 2006. ISBN 9780798146944

Title: Met 'n glimlag
Author: Andre Philippus Brink
Publisher: Human & Rousseau
Year: 2006
Number of pages: 167
ISBN: 9780798146944
Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition. Please ask questions if you need more details on an item's condition.
Books are shipped within one business day of checkout. If you select EFT as payment method, it may take somewhat longer for payment to reflect on our side before we are able to dispatch.
We offer Pargo Pickup (3-5 business days), local collection in Somerset West or Aramex door-to-door courier (1-2 business days). Shipping options can be selected at checkout.
We recommend Aramex courier as a fast no-contact delivery method available to all destinations within South Africa. Tracking number will be supplied once your shipment has been been processed.
See more of our books at
https://www.bidorbuy.co.za/seller/1245451/T_Wever