Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hulle woon in twee werelde - van die geromantiseerde Franse hoofstad tot in die Afrikaanse platteland - hierdie karakters wat so onverhoeds deur Andre P. Brink se droe glimlag en sy skerpsinnige pen betrap word. Wat hulle in gemeen het? Hardkoppigheid, onnoselheid, eksentriekheid, vernaamheid - maar hoogs vermaaklik deur Brink se oe. 'n Verbitterde eggenoot herinner die Maagd in 'n gebedeboek daaraan dat die pan waarmee sy vrou hom geslaan het, nog warm was.
Paperback. English. Human & Rousseau. 2006. Used.