Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Beskrywing | 'n Teologiese boek wat veral tot die jeug spreek en is bedoel as doen-teologie. Dit kan as 'n kompas en ook anker gesien word vir die storms wat tieniers so dikwels moet trotseer. |
Jaar | 1999 (Eerste uitgawe, eerste druk) |
Uitgewer | Tafelberg Uitgewers |
Bladsye | 114 |
Toestand | Sagteband, boodskap van vorige eienaar op skutblad, goeie toestand. |
** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgensgewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jouversending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkelvir nog wonderlike items.
Skakelna my winkel: