Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Central News Agency, Derde Uitgawe, 1944, Hardeband, sonder omslag in Goed-plus kondisie, hoeke effens gestamp. Eienaar naam op eerste bladsy. Kleefband merke. 460 pp. Foto is die engelse uitgawe, maar hulle lyk eenders.