Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Iemand het dalk hoesmiddel of iets op die eerste "prelim" gemors - het so eetlepel grote merk onder gelos - die volgende paar blaaie is ook bevlek asook die onderkant van die toe blaaie - die merk en sy nageslag raak egter nie aan die skryfdeel van die boek nie - vorige eienaar se naam voorin.
*N.B.* If you buy more than one book from me you only pay R 6 postage each on the additional books – see what else I have to offer, it might be worth your while.