Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Boek in uitstekende toestand - lyk vir my nog splinternuut ***In Proteus bewys Deon hom volgens Dirk Jordaan as die voorste eksponent van die spanningsriller-genre in ons land. Hier kry die leser weer te doen met twee van sy karakters in Orion, naamlik Zatopek van Heerden en Tobela “Tiny” Mpayipheli, maar hierdie keer is Tobela die protagonis.
*N.B.* If you buy more than one book from me you only pay R 6 postage each on the additional books – see what else I have to offer, it might be worth your while.