Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Dis Mia se verjaardag, maar hoekom is al van haar maatjies bang vir haar ma? Is sy 'n heks, of 'n towenaar, of 'n goeie fee, en kan sy met diere praat en in die lug vlieg? Nou hoekom sal Mia se maatjies al die goed van haar ma dink? Wat het Mia vir hulle gese? Wel, Mia was moeg daarvan om te hoor hoe wonderlik haar maatjies se ma's is - toe bedink sy 'n goeie plan om hulle te troef.
Paperback. Afrikaans. Human & Rosseau. 2005. In God Condition.