R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
Free collection from
Eerste Rivier Cape Town, Eerste Rivier Cape Town
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready.
Ready for collection by Friday, 12 July.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 15 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most
accurate delivery time will be calculated at checkout, but in
general, the following shipping times apply:
Middelman is Rudolph Willemse se tweede bundel, wat sowat twintig jaar na sy debuut verskyn het, in 2005. Soos die titel aandui, is die oorheersende tema die man in die middel, wat beide kante toe moet kan kommunikeer, bemiddel en intree. Hierdie man is ook in die middel van ander dinge, soos van middeljarige leeftyd, in die middel van die maatskappy sonder illusies om die boonste sport te bereik, met ander woorde die gewone man, wat ten spyte van alles nie sy individualiteit prysgee nie. Teen hierdie agtergrond word in sewe afdelings gebeure in die voorafgaande dekades en die huidige behandel, waar aktuele gebeure afgewissel word met die alledaagse, dikwels begelei deur verwysings na popmusiektreffers wat aanduidend is van 'n veranderende wereld. Middelman - Rudolph Willemse. Toga . ISBN 9780620341400