Middernag - Sidney Gilroy Middernag - Sidney Gilroy
Middernag - Sidney Gilroy Middernag - Sidney Gilroy

Middernag - Sidney Gilroy

Secondhand 1 available
R220.00
Shipping
Free shipping is available from CultureShop for all orders above R750.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
649171638

Bloemfonteinse speurder Sollie Mthembu en sy vrou, Nyandi, verwag hul tweede baba. Nes baba Naledi in haar buik, groei Nyandi se inkopielys van dag tot dag. Terwyl dié sersant planne beraam om naweekuitstappies na Mimosa Mall met sy kredietkaart te ontduik, sluip daar snags n psigopaat deur die strate van Harrismith wat kleuters met roomyse uit hul ouerhuise weglok en ontvoer.

Wanneer die oorskot van n verminkte vierjarige in n Fruitti Tutti-roomyskarretjie in die vroeë oggendure aan die voet van Platberg ontdek word, besluit kaptein Maartin Brummels om Parkweg se bulhond saam te sleep vir die ondersoek. Sollie lyk dalk na n bedeesde ou wat op die vreemdste tye oor sy eie woorde struikel, maar as hy iets beetkry, laat los hy nie.

Sidney Gilroy se debuutroman, Klikbek, is 2019 met groot lof deur resensente en krimi-lesers ontvang. Almal stem saam dat beide skrywer en speurder Sollie n groot aanwins tot die Afrikaanse krimikorpus is.

ISBN: 9780798180542

Pages: 302

Trade paperback

Human & Rousseau, 2020

Good condition; cover has some creases

B153


Add to cart

Recently viewed

See more
Black 3 Core Cabtyre 1.0mm - 10m Roll
New
R339.00
18% OFF
BlackSpider BSDD1310LB 2Din Bluetooth Wired Apple Carplay Android Auto Radio
New
R1,229.00 R1,499.00
74% OFF
Make, Bake and Create Party Food by Nancy Lambert - HARD COVER
Secondhand
R25.00 R95.00
50% OFF
Snorkelling for all by Mike Holbrook and British Sub-Aqua Club - SOFT COVER
Secondhand
R125.00 R249.00

Similar products

50% OFF
Laat die stories loop! - D. J. Van Schalkwyk
Secondhand
R100.00 R200.00
Lang Henning En Die Oujongnooi: No 4 - Mary Sadler-Altena
New
R90.00
Pad van eensames deur M Strydom
Secondhand
R16.00
GETEKEN: Die wrede somer - Doc Immelman
Secondhand
R365.00