Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Middernagblou - Peet Venter - Van der Walt - 1997, eerste uitgawe - 335pp - Sagteband in goeie toestand - Intern skoon en stewig gebind.
Posgeld en verpakking R28.00
In Middernagblou skep hy 'n vreesaanjaende wêreld waar slinkse
wetenskaplikes en hul trawante daarin slaag om die menslike psige te
verander en te manipuleer. Dis 'n wêreld vol bedrog, dwelms en moord.
``Ek hou van die riller-genre,'' sê Venter, ``maar ek is versigtig
om my te laat vasbind in net een spesifieke genre.