R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
R65.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa. View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Toestand: Goed. Eerste Uitgawe, Human & Rousseau, 1969, Hardeband - Reisliteratuur - 205pp. In die sestigerjare skryf Brink verskeie reisverhale oor hoofsaaklik die Wes-Europese lande. Hierdie reisbundels is Pot-pourri, Sempre diritto, Olé, Midi, Parys-Parys retoer en Fado. Midi is n verslag oor n verblyf in die suide van Frankryk. Midi beteken middag en die Midi is die naam waarmee min of meer die hele suide van Frankryk aangedui word. Dit is die middagland of die land van die son. Hier is dit veral sy beskrywings van die gewone mense wat bekoor. Die relaas van sy reis word voorafgegaan deur die mites, legendes en geskiedenis van hierdie streek as die agtergrond waarteen die mense van vandag hulle lewens lei.
Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.
Please Click --->HERE<--- to see all the itemsPTO Booksis selling.