This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by BeesBobBooks548

Similar products

Midi - Andre P Brink Midi - Andre P Brink
Midi - Andre P Brink Midi - Andre P Brink
Sold

Midi - Andre P Brink

Secondhand 1 was available
R85.00
Shipping
Free shipping is available from BeesBobBooks for all orders above R500.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
Free collection is available from various lockers and counter collection points across South Africa, for all orders above R500.00 from BeesBobBooks
View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 4 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
685850371

Die veelsydige Andrᅢᄅ P. Brink keer met hierdie boek weer tot die genre wat hy so goed beoefen: die reis- beskrywing. In POT POURRI (1062) het hy sy indrukke oor Parys gegee, en in OLE (1965) het hy Spanje ver- ken op die voetspoor van die Maer Ridder, Don Quijote. Vir O Lᅢノ het Brink die C.N.A.-prys verwerf. Nou verryk hy die Afrikaanse reis- literatuur met 'n nuwe werk, MIDI. Wat en waar is die Midi? Laat ons die skrywer self aan die woord stel: MIDI beteken, middag'. Die Midi is die naam waarmee min of meer die hele suide van Frankryk aangedui word, die middagland, die land van die son, die land waar die wilde wind gebore word. Party vroeᅢᆱr skrywers, soos die gedugte ou reisiger sir Theo- dore Cook wat in die vroegste jare van die eeu die gebied deurkruis het, noem die hele suide Provence; maar die ware Provence lᅢᆰ uitsluitlik oos van die Rhᅢᄡne: wes daarvandaan is...
Hardeband
BBAF

Condition: Good

Don't miss out on the latest deals!