Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die progressie van fonetiese vaardighede kan duidelik gesien word. Die leeslesse word deurgaans vergesel met leesopdragte wat leesbegrip aanmoedig. Die leesstukke is opwindend en kontemporêr en sluit onder andere stories, fabels, grappies, feitestukke, advertensies en voorbeelde van digitale kommunikasie in.