Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Boek in 'n baie goeie toestand maar vorige eienaarr se naam is uitgetippex. >>> Droomberg is ’n klein dorpie vol bome en wingerde. Die nuwe juffrou vind uit dat dit ’n dorpie is vol interessante mense en daar is natuurlik heelwat intriges.
Dis natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy net R 6 posgeld vir jou verdere boeke – Kyk wat het ek nog, dis dalk die moeite werd.