Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die vervolg op Pelgrims - 3de Druk - 1963 - vorige eienaar se naam binne.- stofomslag verweer en het effense herstelwerk binne - nie so mooi soos die een getoon nie.
Dis natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy net R 6 posgeld vir jou verdere boeke i.p.v. R 24 – Kyk wat het ek nog, dis dalk die moeite werd.