Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Mikrogolf Kookboek
Diue Suid-Afrikaanse Mikrogolf Kookboek
Deur Shirley Guy en Marty Klinzman
152 Bladsye
C. Struik Uitgewers
350 Resepte
Getoets in die Suid Afrikaanse Kombuis, vir alle Mikrogolwe.
Hardeband, geen omslag
Eerste Uitgawe 1984
30 x 22cm boek, pragtige kleurfotos.
Die buiteblad het skaafmerke weens ouderdom,
Baie goeie toestand.
Aflewering deur Postnet sal R50 wees, maar alternatiewe vervoer kan gereël word.
Slegs binne die grense van Suid Afrika.
Versekering ekstra.