R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Mikrogolfwenners 2 - Annette Human - Harde glansblad in mooi toestand.
Eerste uitgawe was in 1992
Inhoud:
Voorwoord
Baie belangrik!
Gawe groentegeregte
Smaaklike slaaie
Vullende visgeregte
Van hoendervleis tot maalvleis
‘n Pluimpie vir die poeding
Spoggerige groot koeke
Keurige klein koekies
Terte vir teetyd en koffietyd
Register
Mikrogolfwenners is gebore en getoë in Annette Human se knus Victoriaanse huis skuins teen Tafelberg in Oranjezicht, Kaapstad. Mikrogolfwenners 2 se grboorteplek lyk totaal anders. Annette het haar Kaapse kombuis verruil vir ‘n regte plaaskombuis in die Bosveld - naby Warmbad in die ou Transvaal