This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by The Bedouin4344

Similar products

WAT EK IN SUID-AFRIKA GESIEN HET
Secondhand
R250.00
Vlieghelde Van Suid-Afrika - Arthur Blake AFRIKAANS
Secondhand
R450.00
krygstuig van suid afrika
Secondhand
R150.00
MILITERE GENEESKUNDE IN SUID-AFRIKA 1913-1983
Secondhand
R370.00
MILITERE GENEESKUNDE IN SUID-AFRIKA (1913 - 1988). Militere Informasieburo, SAW. SKAARS!
Sold

MILITERE GENEESKUNDE IN SUID-AFRIKA (1913 - 1988). Militere Informasieburo, SAW. SKAARS!

Secondhand 1 was available
R200.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
Afric11/1606
Bob Shop ID
254127220


BESKRYWING EN TOESTAND
BESKRYWING

Hierdie is die skaars publikasie no 7 van die Militere Informasieburo van die Suid - Afrikkanse Weermag wat in 1983 uitgegee is. Die boek is gebind in swart kunsleer met goue letters op die voorkant en op die rugkant. In die illustrasie bo sien u die voorkant en rugkant van die boek. Die boek bevat 'n baie deeglike studie van die Militere geneeskunde in ons land vanaf die eerste wereldoorlog (insluitende die Suidwes - Afrika veldtog) tot 1983.

Die boek is foliogrootte (30.5 x 21.5 cm) bevat 119 bladsye en het 'n groot aantal foto illustrasies waarvan u 'n paar hieronder kan sien.

Vra asseblief 'n vraag indien u enige verdere inligting soek.

TOESTANDDie boek is in perfekte toestand (so goed soos nuut)
NOTAS

Hierdie is 'n baie skaars en moeilik bekombare boek oor die Mediese dienste en geskiedenis van  militere geneeskunde  van ons weermag. Dit bevat 'n baie deeglike studie van die onderwerp en is 'n belangrike inligtingsitem vir enigiemand wat items versamel oor ons weermag of belangstel in die geskiedenis daarvan. Hier is die geleentheid om 'n eksemplaar in uitstekende toestand te bekom.

 


 

 

inligtingsblad
Inligtingsblad van die boek.

illustrasies
Inhoudsopgawe.

opvoukaart
 
 
 
 
 
 
AANSTUURKOSTE

R48 NA ENIGE BESTEMMING IN SUID AFRIKA PER PAKKETPOS. DIE BOEK KAN OOK PER DEUR TOT DEUR KOERIER GESTUUR WORD NA DIE MEESTE STEDELIKE GEBIEDE IN SUID AFRIKA TEEN 'n BAIE REDELIKE KOSTE.

I HAVE LISTED SEVERAL INTERESTING ITEMS ON THIS AUCTION. ITEMS ARE COMBINED FOR SHIPPING & IT COSTS MUCH LESS PER ITEM TO SHIP MORE THAN ONE (ADDITIONAL SETS OF THIS ITEM WOULD COST R10 EACH TO SHIP). CLICK ON THE BID OR BUY ICON BELOW IF YOU WANT TO SEE THEM.

I sell on bidorbuy.co.za

 

ImageImageImageImageImageImageImage

Recently viewed

See more
Laser Cut Bird Heart Shape Wood Cutout 76mm high
New
R2.50
Susan Boyle: I Dreamed a dream (CD)
New
R214.00
Maxim White Gold Coffee Mix 100 Sticks 1.2kg
New
R490.19
63% OFF
Securnix DC Plug Fly Lead Male, EA, No Warranty
New
R60.00 R164.00