Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Ian Raper
Formaat: Groot Sagteband
Toestand: Baie Goed
Hierdie outobiografie vertel van uitsonderlike talent, teleurstellings, deursettingsvermoë en wêreldroem. Dis die storie van 'n vrou wat haar nie aan vooroordeel steur nie en deure open oor kunsmatige grense heen 'n lewensverhaal met ewe veel drama, ironie en patos as die grootste rolle wat Mimi Coertse vertolk het.
Mimi Coertse, Suid-Afrikaanse sangeres wat wêreldgehore aan haar voete gehad het, vertel haar storie aan Ian Raper. Dis die onderhoudende, menslike vertelling van 'n diva wat van kleins af geweet het sy wil sing, die verhaal van struikelblokke en onstuitbare drif, van persoonlike verliese en roem in die vreemde en die verlange na haar vaderland. Terwyl sy in Wene die eretitel ammersängerin gehad het, het sy ook Afrikaanse liedere soos O, Boereplaas en Heimwee daar bekend en geliefd gemaak. Terug op eie bodem het sy haar talent aangewend om jong stemme uit benadeelde gemeenskappe te identifiseer en af te rig vir 'n lewe om te sing.
New Brand new and unread book.
As New A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a "reading copy"). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.