Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Minki kry 'n briljante plan - sy en haar maats gaan 'n pajamapartytjie hou! Hulle gaan hulle gunsteling-pajamas aantrek, pizza eet en 'n fliek kyk. Minki kies selfs 'n spesiale tema vir die partytjie - met allerhande prettige dinge wat hulle kan doen. Maar dan loop alles verskriklik skeef ... Was die partytjie dalk nie so 'n goeie idee nie?
Sagteband
64 bladsye
Word aanbeveel vir ouderdomme 7 jaar en ouer