Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Choose to Bid on Novel written by Miranda Lee, starting at only R1 - 00!
Description:
Uitgelewer aan die baas - ook in sy bed?
As enkelma sukkel Jessie al lank om die pot aan die kook te hou en toe sy 'n pos by een van die beste advertensiemaatskappye in Sydney kry, is sy in die wolke. Maar toe sy die baas sien, sak haar moed in haar skoene - want sy het Kane Marshall al tevore ontmoet... Sal dit enige doel dien om die onderhoud voort te sit terwyl Kane klaarblyklik daardie vuurige insident wat hulle as vreemdelinge gedeel het, onthou?
Kane stel Jessie nietemin dadelik aan. Dis duidelik dat hy haar beter wil leer ken. Wat staan Jessie te doen? Dit is die llopbaan waarvan sy gedroom het, 'n salaris wat beteken dat haar dogtertjie nooit gebrek sal ly nie. Kane mag dalk van nege to vyf in bevel wees, maar nauurs is Jessie beslis nie beskikbaar in sy bed nie!
The Novel is in a very good condition.
It's a paperback.
ISBN: 1-4150-0374-2
Any other question? Please ask.
Also remember, if item is equal or more than R50 - 00, FREE SHIPPING.
*The money that I make on the items that I am selling will go towards my studies at SACAP (South African College of Applied Psychology), where I will study for a Diploma in Counseling and Communication.
*Also, please visit the rest of my items by clicking on the link under seller details.