Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Ryme en gedigte oor drank deur heelwat digters en skrywers. Tafelberg 1989. Hardeband, 129 bladsye. Baie mooi toestand. Naam van vorige eienaar voor-in geskryf. Stempel van boekhandelaar. Posgeld na enige plek in SA is R20.