Miskruier En Die Maan

Miskruier En Die Maan

New 1 available
Only 1 left – grab it before it’s gone!
R250.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
9781485312574
Bob Shop ID
594322634

Dis een ding om jou jop te verloor omdat jy as vennoot jou voet neergesit het oor 'n verdagte staatskontrak. En nog een dat die Gladdejan vir 'n baas sy oog op jou vrou het. Maar dan wil hulle jou boonop melk vir 'n laaste argitekstekening vir 'n opkomende magnaat.

Argitek Karel Nel deins nie terug vir die Soedan nie, net so min as wat hy kleintyd vir donshael in sy sitvlak geskrik het, en die Nubiërs se verbluffende kultuur sou selfs 'n heerlike uitdaging vir sy skaalliniale kon wees.

Maar hy het 'n verrassing vir wie ook al dink hy gaan net weer almal uit die gemors help.

Hy is 'n man van daad. Hy onderneem reise op soek na sy wortels en om sin te maak van sy hede, maar eintlik om die speelsheid in sy huwelik te herwin. Ná uitmergelende en onsuksesvolle vrugbaarheidsbehandelings en spanning by hul gesamentlike werk is die romantiek by die agterdeur uit.

Dis 'n lekker eietydse roman, slim en humoristies met kreatiewe, hardkoppige karakters en allerlei interessanthede oor antieke kulture en kuns.

Add to cart

Recently viewed

Stan Getz With Laurindo Almeida ‎– Stan Getz With Guest Artist Laurindo Almeida - Limited Num...
Secondhand
R1,290.00
15% OFF
20 inch brazillian Wig
New
R1,950.00 R2,299.00
23% OFF
Alcad UHF Yagi Antenna Aerial CH21-47 13.8dB
New
R499.00 R650.00

Similar products

Die Adelike en die Arme (Afrikaans) | Eleanor van der Merwe
Secondhand
R90.00
Brugbouers: Die Reitz-Video En Die Pad Na Versoening - Buys, Rudi
New
R110.00
Speurhond Willem en die Wilddiewe
Secondhand
R50.00
7% OFF
Donker Maan
New
R335.00 R360.00