Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Jaco Botha
Formaat: Medium Sagteband
Toestand: Baie Goed
Hierdie storie vertel van Braam Fourie, 'n joernalis op vlug deur die spookagtige landskap van Suid-Afriak in 2009 'n land waarin duisende mense daagliks aan Die Virus sterf: 'n Suid-Afrika onder die diktatorskap van Nkosi Nyende; 'n Afrikaland waarin niemand meer van hul vryheid seker is nie.
Die asemrowende vaart en geloofwaardigheid waarmee die skrywer sy karakters van toneel na toneel stuur, maak van Miskruier 'n uiters realsitiese blitsroman.