Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hardeband met stofomslag. Boek in mooi toestand. Eerste uitgawe, eerste druk 1988 met 320 bladsye. Stofomslag het 'n skeur bo langs die rugkant. Die blaaie verbruin om die bokante, veral die skutblaaie. 'n Historiese roman van meer as 200 jaar gelede oor Aart Antonij wat in 1800 na die Kaap kom. Hy is deel van die talle Europeërs wat in die gees van daardie tyd na afgeleë streke gegaan het om die inheemse bevolking tot die Christendom te bekeer. Posgeld in RSA = R60.00.