Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Title: Missionaris
Sub Title: roman
Author: Elsa Joubert
Publisher: Tafelberg
Year: 1988
ISBN: 9780624026631
Summary: Missionaris is gebaseer op die lewe van die sendeling Aart Antonij van der Lingen (vader van die bekende ds. G.W.A. van der Lingen van die Paarl) wat vanaf die begin van die negentiende eeu in die Kaap sendingwerk doen en die verhaal speel af in die tydperk 1800-1818. Die protagonis is liggaamlik en geestelik ietwat van 'n swakkeling. Met 'n misvormde boggel het hy ook groter ontvanklikheid vir allerhande kwale en is gevolglik 'n gevoelige en sku persoon. Geestelik het hy geen gespesialiseerde opleiding ontvang nie en kwalifiseer slegs as leke-prediker. Te midde van al hierdie persoonlike uitdagings bevind hy hom boonop in 'n tyd van rusie tussen die kerk en sending en die blanke nedersetting se vyandelikheid teenoor die sendelinge, veral sy seniors Read en Van der Kemp. Die W.A. Hofmeyr-prys word in 1989 aan Missionaris toegeken en hierdie boek is dieselfde jaar op die kortlys vir die toekenning van die C.N.A.-prys en die Hertzogprys. Sy vertaal self hierdie boek in Engels as The hunchback missionary.
Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition. Please ask questions if you need more details on an item's condition.
Books are shipped within one business day of checkout. If you select EFT as payment method, it may take somewhat longer for payment to reflect on our side before we are able to dispatch.
We offer Pargo Pickup (3-5 business days), local collection in Somerset West or Aramex door-to-door courier (1-2 business days). Shipping options can be selected at checkout.
We recommend Aramex courier as a fast no-contact delivery method available to all destinations within South Africa (generally delivered within 1-2 business days of dispatch). Tracking number will be supplied once your shipment has been been processed.