Missionaris

Missionaris

1 available / secondhand
R120.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
Id-5018794
Bob Shop ID
644146971

Missionarisis gebaseer op die lewe van die sendeling Aart Antonij van der Lingen (vader van die bekende ds. G.W.A. van der Lingen van die Paarl) wat vanaf die begin van die negentiende eeu in die Kaap sendingwerk doen en die verhaal speel af in die tydperk 18001818. Die protagonis is liggaamlik en geestelik ietwat van n swakkeling. Met n misvormde boggel het hy ook groter ontvanklikheid vir allerhande kwale en is gevolglik n gevoelige en sku persoon. Geestelik het hy geen gespesialiseerde opleiding ontvang nie en kwalifiseer slegs as leke-prediker. Te midde van al hierdie persoonlike uitdagings bevind hy hom boonop in n tyd van rusie tussen die kerk en sending en die blanke nedersetting se vyandelikheid teenoor die sendelinge, veral sy seniors Read en Van der Kemp.Die W.A. Hofmeyr-prys word in 1989 aanMissionaristoegeken en hierdie boek is dieselfde jaar op die kortlys vir die toekenning van die C.N.A.-prys en die Hertzogprys. Sy vertaal self hierdie boek in Engels asThe hunchback missionary.

Hardback. Afrikaans. Tafelberg. 1988. Used.

Add to cart

Recently viewed

See more
Septarian Polished Palm Stone D (116g)
R159.00
62% OFF
Rado Coupole Classic Automatic watch in case
R12,500.00 R33,000.00
Andre P.Brink - Anderkant die Stilte - Hardcover 2002
R95.00 No bids
Canon EOS 400D Digital SLR Camera Body **Well Used Condition**
R750.00

Similar products

The Parliament of Man: The Past, Present and Future of the United Nations - Paul Kennedy
R60.00
A Defence of the Wesleyan Missionaries in Southern Africa - Shaw, William
R860.00
Cousins
R115.00
59% OFF
Dreams Of Freedom
R182.00 R440.00