Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Beskrywing | **Getekende Kopiee** Hy was sestig toe hy die erste keer op 'n motorfiets geklim het. En so begin daar 'n splinternuwe fase in Leon Coetzee se lewe. Na 'n lang loopbaan as prokureur waarin hy sy dae met regsdokumente en in howe deurgebring het, ontdek hy die Vryheid wat die langpad hom bied. Sy BMW-motorfietse het hom help wegbreek uit ou, geykte denkpatrone. Modder, klei en water vertel van die bondgenootskap tussen 'n man en sy motofiets. |
Jaar | 2023 |
Uitgewer | Turksy publikasies |
Bladsye | 157 |
Toestand | Amper soos nuut |
** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgensgewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jouversending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkelvir nog wonderlike items.
Skakelna my winkel: