Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Beskrywing | Moderne Afrikaanse Verhaalkuns behoort 'n nuttige werk vir student en skoliere te wees. Die verhale wat opgeneem is, is intersant en prikkelend. Die samesteller se aantekeninge bied ook 'n deeglike inleiding tot die kortverhaal as kunsvorm. |
Jaar | 1971 (Sesde Druk) |
Uitgewer | Tafelberg Uitgewers Beperk |
Bladsye | 145 |
Toestand | Hardeband, stofomslag, in plastiek toegedraai, bladsye gevos, potloodaantekeninge & merke, goeie toestand. |
** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgensgewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jouversending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkelvir nog wonderlike items.
Skakelna my winkel: