Moderne Hollandse Kortverhale. Byeengebring en toegelig deur dr. F.E.J. Malherbe. 1ste edition 1931 Moderne Hollandse Kortverhale. Byeengebring en toegelig deur dr. F.E.J. Malherbe. 1ste edition 1931 Moderne Hollandse Kortverhale. Byeengebring en toegelig deur dr. F.E.J. Malherbe. 1ste edition 1931 Moderne Hollandse Kortverhale. Byeengebring en toegelig deur dr. F.E.J. Malherbe. 1ste edition 1931 Moderne Hollandse Kortverhale. Byeengebring en toegelig deur dr. F.E.J. Malherbe. 1ste edition 1931 Moderne Hollandse Kortverhale. Byeengebring en toegelig deur dr. F.E.J. Malherbe. 1ste edition 1931 Moderne Hollandse Kortverhale. Byeengebring en toegelig deur dr. F.E.J. Malherbe. 1ste edition 1931 Moderne Hollandse Kortverhale. Byeengebring en toegelig deur dr. F.E.J. Malherbe. 1ste edition 1931
Moderne Hollandse Kortverhale. Byeengebring en toegelig deur dr. F.E.J. Malherbe. 1ste edition 1931 Moderne Hollandse Kortverhale. Byeengebring en toegelig deur dr. F.E.J. Malherbe. 1ste edition 1931 Moderne Hollandse Kortverhale. Byeengebring en toegelig deur dr. F.E.J. Malherbe. 1ste edition 1931 Moderne Hollandse Kortverhale. Byeengebring en toegelig deur dr. F.E.J. Malherbe. 1ste edition 1931
Moderne Hollandse Kortverhale. Byeengebring en toegelig deur dr. F.E.J. Malherbe. 1ste edition 1931
+4

Moderne Hollandse Kortverhale. Byeengebring en toegelig deur dr. F.E.J. Malherbe. 1ste edition 1931

Secondhand 1 available
R350.00
Shipping
Free shipping is available from Curiosity Cove for all orders above R850.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
Free collection is available from various lockers and counter collection points across South Africa, for all orders above R850.00 from Curiosity Cove
View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
654379212

Publisher:  J.H. de Bussy. 1931

Condition: Very Good. Foxing on cover very few inside. Some annotations made on first 20+- pages.(very intersesting)

133 pages

DIS die eerste deel van 'n serie wat glo uit 'n twaalf dele sal bestaan. Daarin sal opgeneem word 'n keur uit die kortverhale van die verskillende letterkundes. Die Nederlandse en Vlaamse deeltjies verskyn in die oorspronklike tale; al die ander sal in Afrikaans vertaal word.

Dis ongetwyfeld 'n kostelike idee, want veral nou dat daar so baie oor kuns en kultuur gepraat en alles in die werk gestel word om ons nasie-bewus te maak, behoort so'n serie ons eie saak uitstekende dienste te bewys. Daardeur sal 'n groot deel van die leserspubliek vertroud raak met die beste uit ander letterkundes, dikwels wêreldletterkundes, en om die eie na behore te waardeer, maar veral om die eie op te bou, mag die buitelandse nooit uit die oog verloor word nie. Dit betaam 'n jong volkie, 'n doelbewus-strewende volkie, om waar nodig sy lampie by groter volke aan te steek. Dis 'n slim volk wat uit die ondervinding van ander volke kan leer. Klaklose en hol navolging mag dit nie word nie.

Die hele serie staan onder redaksie van dr. M.L. du Toit en die samesteller van hierdie deel is dr. F.E.J. Malherbe van Stellenbosch. Laasgenoemde het ook gesorg vir die biografiese en ander besonderhede en 'n oorsig oor die kortverhaal met spesiale verwysing naar die behandelde stof.

Die boekies is in die eerste plek seker bedoel vir die persoon wat iets goeds wil lees en in kort bestek die kenmerkende eienskappe van verskillende letterkundes, soos dit in die kort-verhaal tot uiting kom, wil aantref. Ook vir die ernstige student sal hierdie boeke van groot waarde wees en dis veral vir hulle wat die kort maar saaklike oorsig van dr. Malherbe bedoel is.

Ek kan nie sê dat die Voorwoord van die algemene redakteur my danig getref het nie. Dit behoort tog vir ons nie nodig te wees om so half-en-half verskoning te vra dat die eerste bundeltjie in Nederlande verskyn nie. Miskien is dit veral vir die groot-publiek bedoel.

Dr. Malherbe het die stukke uit die Nederlandse letterkunde van na 1880 gekies. Dit spreek vanself dat sy groot moeilikheid beperking was. Holland het in die afgelope halfeeu uitstekende skrywers voortgebring. Dit val ook saam met die opkoms van die kort-verhaal en skets in die Nederlandse letterkunde. Almal sal en kan daarom nie ooral saamstem met die [p. 238] Uittreksel "Die Nuwe Brandwag"- uitgegee 1931

Add to cart

Recently viewed

See more
Front Left Bumper Retainer Bracket 42497964 For Chevrolet Sonic 2012-2018
New
R227.00
33% OFF
For Suzuki Vitara 1988-1999 Car Right Front Inside Door Handle 8311056B01
New
R222.00 R333.00
Ludicris & DTP - Ludacris Presents... Disturbing Tha Peace (2005)
Refurbished
R50.00
For Volkswagen Car Cowhide Leather Key Protective Cover Key Case, A Version(Red)
New
R250.70

Similar products

En die Wawiele Rol - Malherbe, D. F.
Secondhand
R180.00
Di Bedriegers, Magrita Prinslo en ander Afrikaanse Dramas en Samesprake tot 1900 - Dr. F.C.L. Bosman
Secondhand
R150.00
10% OFF
DIE SLEUTEL en 4 ander toneelstukkies deur JG GAUCHE vir skoolkonserte/first edition 1933 Rare-Drama
Secondhand
R1,229.66 R1,366.29
1937 Duitse Kortverhale by Dr. J. J. Dekker Hardcover
Secondhand
R450.00